Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Met Onder Woorde." by comparative linguistics and literary studies Literator: Journal of Literary Criticism " Book PDF Kindle ePub Free

Met Onder Woorde.

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Met Onder Woorde.
  • Author : comparative linguistics and literary studies Literator: Journal of Literary Criticism
  • Release Date : January 01, 2007
  • Genre: Language Arts & Disciplines,Books,Professional & Technical,Education,
  • Pages : * pages
  • Size : 180 KB

Description

Sy het koffie gemors, sien sy. Ag, wat. Die vlek op die tafeldoek lyk baie soos daardie vlekke op papier waaroor sy by die sielkundige oor moes praat. Die man het toe woord vir woord neergeskryf wat sy se--onthou sy verbaas. Maar nou sit Hermien Engelbrecht in stilte langs die kombuistafel, so met haar elmboe op die tafel voor haar. 'n Halflee beker halfkoue koffie wat so skewerig in haar een hand hang, die skuldige teelepel in die ander. Aan die oorkant van die tafel is daar nog 'n stukkie spek en 'n half geeete stuk donker, byna bittergeroosterde brood in sy bord. Sy het nie saam geeet nie. En ook nie juis gepraat nie.


Books Free Download "Met Onder Woorde." PDF ePub Kindle